Hiermee verneem ek hoe dit moontlik is om ñ oortrokke fasaliteit vir R250 000-00 vir 10 dae op my lopende rekening te kry todat my 32dae kennisgewing rekening se oorplasing van fondse op my lopende rekening geskied te oorbrug.
Verdere versoek is dat my permanente oortokke fasiliteit op my lopende rekening permanent verhoog moet word na R100 000-00 indien moontlik aangesien ek met heelwat uitbreidings op my besigheid besig is na aankoop van vragmotor en daar addisionele uitgawes moontlik mag opkom waar ek moontlike oortrokke fasalitei mag benodig soos bv vir brandstof vir vragmotor todat kontantvloei verbeter.
By voorbaat dank
Die uwe
Ben Roothman - Ugie
c: 072 155 7483