Visit our COVID-19 site for latest information regarding how we can support you. For up to date information about the pandemic visit www.sacoronavirus.co.za.
Ek hoop nie so nie!!! Het Implats verkoop op 25000, en weer Bil gekoop vir 23200!!! Trade nou vir 22100. Ek hoop Bil is sommer gou weer by 25700 soos verlede week...