Visit our COVID-19 site for latest information regarding how we can support you. For up to date information about the pandemic visit www.sacoronavirus.co.za.
Eks 23 en nog baie nuut in die gebied en wil graag meer leer en weet van trading.Ek het so 3weke terug share tracking se pakket gekoop,maar wil graag die fyn kunsies leer by die experts. Enige raad en leiding sal waardeur word. Jul kan my mail by [email protected] Thanx