Community

Share knowledge. Find answers. Ask questions.

Online Share Trading

Engage and learn about markets and trading online

Dankie aan almal wat my geantwoord het op my vorige post.

Reply
Not applicable
Eks 23 en nog baie nuut in die gebied en wil graag meer leer en weet van trading.Ek het so 3weke terug share tracking se pakket gekoop,maar wil graag die fyn kunsies leer by die experts. Enige raad en leiding sal waardeur word. Jul kan my mail by [email protected] Thanx
0 Kudos