Visit our COVID-19 site for latest information regarding how we can support you. For up to date information about the pandemic visit www.sacoronavirus.co.za.

bs-regular
bs-extra-light
bs-light
bs-light
bs-cond-light-webfont
bs-medium
bs-bold
bs-black

Community


Share knowledge. Ask questions. Find answers.

Online Share Trading

Engage and learn about markets and trading online

Day-trading

Reply
Not applicable
Simon wat se aandele sal jy aanbeveel vir day trading???
0 Kudos
9 REPLIES 9
Theater_Cat
Super Contributor
Kom Centwise - watse aandele sal JY aanbeveel?? Het jy al jou huiswerk gedoen? Jy gaan mos nie net na 'n ander man se opinie luister nie.
0 Kudos
Not applicable
Cat ek het n paar waarna ek kyk en op trade maar tog is daar soveel op die JSE dat mens nie na almal kan kyk nie. Daarom dink ek is dit soms goed om ander te vra wat hul dink,so kan mens dalk die raak sien wat jy wel mis gekyk het......
0 Kudos
DST
Super Contributor
Besluit, jong. Wil jy die mis sien, of wil jy liewer sommer trade sonder dat jy die van mis bewus is?
0 Kudos
platsak
Super Contributor
Net aandele wat baie likied is. Min of meer die top 40 was of is.
0 Kudos
striker
Super Contributor
Moenie "CENTWISE" en "POUND FOOLISH" raak nie.
0 Kudos
Not applicable
Those with Volatility ( big movers ) AGL, BIL, FSR, APN
0 Kudos
Tenor
Contributor
Daar is te veel veranderlikes om jou vraag te beantwoord. Ek het ook soos jy aan die begin gevra vir almal se opinies , en dan so gespeel. Dit werk nie , kry n "trading system" wat vir jou werk , en waarmee jy gemaklik is. Dit moet nie saak maak wat almal se nie. Ek probeer net help , ek het al daardie paadjie gestap.
0 Kudos
Not applicable
Tenor ek dink jys reg mens moet maar net jou eie kop vol
0 Kudos
SkarlakenKoos
Frequent Contributor
Centwise... for day trading you can make some good profits and equally good losses with warrants on the TOP40. Do the online warrants course to get an idea for what you're in for.
0 Kudos