Visit our COVID-19 site for latest information regarding how we can support you. For up to date information about the pandemic visit www.sacoronavirus.co.za.

bs-regular
bs-extra-light
bs-light
bs-light
bs-cond-light-webfont
bs-medium
bs-bold
bs-black

Community


Share knowledge. Ask questions. Find answers.

Online Share Trading

Engage and learn about markets and trading online

Dit blyk asof die bulle hul kragdadigheid verloor het

Reply
Not applicable
Dit blyk asof die kragdadigge optrede wat die bulle oor die afgelope tyde vertoon het stadig maar seker tot n einde kom. Die vraag is natuurlik of dit altemit die bulle was en of dit nie miskien bere was wat the vroeg opgetree het en in hulle broek getjorts het nie. Die volumes ondesteun daardie moontlikheid wat selfs as a waarskynlikheid gesien moet word as ons enige geloof in tegniese analiese het. n weerhoudings vlak wat so twee weke terug gaan is nou onder druk and n break van daadrdie vlak sal die mark moontlik n bietjie rigting gee. Indien daardie vlak onverbreuk bly is ons in n hoe patroon todat data vandah om 14h30 vrygestel word.
0 Kudos
18 REPLIES 18
Rogue
Occasional Contributor
0 Kudos
CHATTYCHAT
Super Contributor
Well done with Google translate - you can't miss the style. However, nice to find that you reach out to the Afrikaans chappies.
0 Kudos
Not applicable
no chatty ...I am actually Afrikaans...wrote my matric in afrikaans so no google translate here.. (I did need help with holding pattern but it gave me the wrong word)
0 Kudos
CHATTYCHAT
Super Contributor
RC, my opmerking dan heeltemal onvanpas. Behalwe vir die odd typo in jou vingerwerk, kom jy eintlik oor as 'n Engels-sprekende dude. Wat daarvan dat jy al jou bydraes hier na Afrikaans plaas? Die meeste ouens hier is Afrikaans...
0 Kudos
Not applicable
chatty ek sal baie verbaas wees as dit inderdaad so is...hoes sal ons ooit dit te wete kom?
0 Kudos
Rams
Super Contributor
0 Kudos
Not applicable
aai ja jaai moet hierdie stuk affal nou ook hier kom besmet?
0 Kudos
Rams
Super Contributor
Volkstaat, hierdie. hey, Wimpie, Hoeveel
0 Kudos
Terra
Super Contributor
hie hie, ek het ook gedink dis n google vertaling, maar dit woord tjorts het my kop geswaai :-)
0 Kudos
Not applicable
nee jong afr grootgeword maar nou baie geangliseerd ...soek baie keer woorde ant hulle sit agter in die gehuie besig om stof te versamel....hiers n goeie toets...wat is scrambled eggs en n mixed grill in afr...jy mag nie google nie...
0 Kudos
Not applicable
0 Kudos
Not applicable
welgedaan....en daai ding wat waardinne in n bioskoop...goeters uit verkoop?
0 Kudos
kwagga
Super Contributor
My moer, allegaartjie. Dis nou 'n woord wat ek jare laas gehoor het. Ek gaan vanaand vir my vrou se ek wil allegaartjie eet. Sy gaan tien teen een vir my se ek moenie so voor die kinders praat nie.
0 Kudos
CHATTYCHAT
Super Contributor
Terwyl nou net ge-social word - lees my ander pos vandag om 14:41 vir 'n terugvoer hoeveel deelnemers hier eintlik Afrikaans is.
0 Kudos
Not applicable
wel as jy moer en boerwors innie selle sin se sal sy...jy weet seker waar daai woord vannaan kom?
0 Kudos
kwagga
Super Contributor
Nee, se maar ? Jy weet die beste boerewors het almal 'n bietjie vark in, ne ?
0 Kudos
BlueDolphin
Frequent Contributor
Ek is. Kan nie op daai ander vraag antwoord nie, seker die "" in opskrif!
0 Kudos
Terra
Super Contributor
Party dinge klink maar net beter in Afrikaans... :-)
0 Kudos