Visit our COVID-19 site for latest information regarding how we can support you. For up to date information about the pandemic visit www.sacoronavirus.co.za.

bs-regular
bs-extra-light
bs-light
bs-light
bs-cond-light-webfont
bs-medium
bs-bold
bs-black

Community


Share knowledge. Ask questions. Find answers.

Online Share Trading

Engage and learn about markets and trading online

Friday afternoon joke

Reply
stores
Super Contributor
Common guys surely someone out there has a joke. Sorry....I do not have a decent one to share.
0 Kudos
2 REPLIES 2
topgun
Super Contributor
DIS HOEKOM VROUENS NIE SAAM GAAN JAG NIE....Die ou gaan gereeld jag en sy vrou moet altyd by die huis bly. Sy besluit om vir haar `n geweer te koop en saam te gaan jag. Op die plaas aangekom sê hy vir liefie om links teen die rivier af te loop dan loop hy regs teen die rivier af. Hulle sal dan weer mekaar onder by die hoof hek ontmoet. So gesê, so gedaan. Hy het skaars tussen die bosse ingeloop toe hy 3 skote kort opmekaar hoor klap. Hy hardloop val-val terug na waar die die stofwolk bo die doringbome hang. So deur die stof sien hy haar vaagweg en dit lyk op 'n afstand kompleet of sy haar eerste epileptiese aanval beleef. Toe die stof effens gaan lê kry hy haar vir die eerste keer mooi gesien. Sy loop-val-storm in 'n klein sirkel soos 'n rot wat te min gif ingekry het en sy praat onophoudelik op een van daai bloedstollende toonhoogtes wat uit paniekbevange desperaatheid gebore is. Tussen die gekraak van die takke deur kom hy agter sy is in 'n moerse argument met 'n ander man betrokke en die kragwoorde rol die een na die ander en sonder veel moeite tussen die twee lae stowwerige rooi lipstick deur. "Meneer, dit is my Kudu die! Ek het hom eerste gesien. Jy kan die 3 gate in sy kop meet. Dit was MY koeëls!" gil sy terwyl sy die 30-06 se loop roekeloos deur die tonnels in die stomme dier se skedel druk om te demonstreer. "Goed mevrou, bedaar net!" sê die man vir die swaar gewapende en totaal histeriese vrouejagter. "Ek gaan nie verder met jou stry nie, vat dan maar die KUDU vir jou. Gee jy om om net jou safety op jou geweer te sit terwyl ek my @#$% saal en toom van jou kudu afhaal?!?!?!"
0 Kudos
kwagga
Super Contributor
0 Kudos