Visit our COVID-19 site for latest information regarding how we can support you. For up to date information about the pandemic visit www.sacoronavirus.co.za.

bs-regular
bs-extra-light
bs-light
bs-light
bs-cond-light-webfont
bs-medium
bs-bold
bs-black

Community


Share knowledge. Ask questions. Find answers.

Online Share Trading

Engage and learn about markets and trading online

Friday joke

Reply
3JN2
Frequent Contributor
Twee meisie-veldmuise sit elkeen met n pakkie kaaskrulle en praat oor hul kêrels. Die een meisie-muis haal 'n foto van haar muis-kêrel uit en wys dit vir haar vriendin. Dis 'n pragtige seunsmuis met donker strepe oor sy breë muis skouers. "Sjoe, maar hy's nogal aantreklik!' antwoord die vriendin. "Wel, laat ek jou wys hoe my kêrel lyk", sê sy terwyl sy 'n foto uit haar muis-handsakkie haal. "My magtag, dis dan 'n vlermuis!" sê die ander vriendin verbaas. Geskok gryp sy die foto terug, kyk daarna en roep uit: "Die lae luis! En hy vertel my al die tyd hy's 'n “pilotâ€�!
0 Kudos
5 REPLIES 5
3JN2
Frequent Contributor
Try again. Twee meisie-veldmuise sit elkeen met n pakkie kaaskrulle en praat oor hul kerels. Die een meisie-muis haal 'n foto van haar muis-kerel uit en wys dit vir haar vriendin. Dis 'n pragtige seunsmuis met donker strepe oor sy bree muis skouers. "Sjoe, maar hy's nogal aantreklik!' antwoord die vriendin. "Wel, laat ek jou wys hoe my kerel lyk", se sy terwyl sy 'n foto uit haar muis-handsakkie haal. "My magtag, dis dan 'n vlermuis!" se die ander vriendin verbaas. Geskok gryp sy die foto terug, kyk daarna en roep uit: "Die lae luis! En hy vertel my al die tyd hy's 'n pilot
0 Kudos
CHATTYCHAT
Super Contributor
Mmmmm - courtesy "Moonstone Monitor" ?
0 Kudos
Rams
Super Contributor
if lady Gaga was in a movie, and the director had to kill her off, how would he do it...poker face
0 Kudos
HungryPunter
Regular Contributor
0 Kudos
3JN2
Frequent Contributor
0 Kudos