Visit our COVID-19 site for latest information regarding how we can support you. For up to date information about the pandemic visit www.sacoronavirus.co.za.
Simon wanneer is die beste tyd om van MTNQ JUN-07 oor te gaan na MTNQ SEP-07. Ek het Maart maand van my futures laat oor rol maar deur dit te doen `n klomp geld verloor met die groot prysgaping tussen bids en offers op daardie stadium.