'n Kantoor dude stap deur die park en sien 'n javel sit en eet hondekos uit 'n blik. Die dude stap nader en sê dat die hondekos skadelik is - nie genoeg voedingswaarde vir 'n mens nie, en skadelik want dis vir 'n dier voorberei, bla, bla. Sê die javel, nee dis O K ek eet dit al vir jare en ek bly leef, word net 'n bietjie duur in die jongste tyd. So gaan die dae om, maar na 'n ruk toe die dude weer deur die park stap, is die javel weg en die volgende dag ook weg... Vra die dude vir 'n ander javel daar naby: weet jy dalk wat het van die javel geword wat van hondekos uit 'n blik geleef het? Sê die ander javel: dude, hy het eendag daar op die rant van die sypaadjie gesit en sy *i*rs lek, toe ry 'n groot vragmotor oor hom en nou's hy in sy m$$r in.