Visit our COVID-19 site for latest information regarding how we can support you. For up to date information about the pandemic visit www.sacoronavirus.co.za.

bs-regular
bs-extra-light
bs-light
bs-light
bs-cond-light-webfont
bs-medium
bs-bold
bs-black

Community


Share knowledge. Ask questions. Find answers.

Online Share Trading

Engage and learn about markets and trading online

Lekker tuis

Reply
SKALA
Super Contributor
na 3 maande in Oman se woestyn. As ek so na die mark se beweging kyk, kon ek dalk meer geld tuis gemaak het en in gemak gelewe het, maar nou sit ek darem met 'n sakkie vol USD en ook goeie wins op die mark. Nou moet ek net baie geduldig wees!
0 Kudos
8 REPLIES 8
Harley
Contributor
Hoor, hoor Skala! Geduld soos jy se............
0 Kudos
Not applicable
lekker om weer *****ak te he....
0 Kudos
Not applicable
ooo ja ek het vergeet die sensuur mense het nou weer die heeltemaal gewone onskuldige woord soon kon-tak met n liederlikke woord vir sekere vroueskaamtedele......dis juis die probleem met sensuur...die onderskeid tussen aanvaarbaar and onanvaarbaar is veels veels te kompleks and subtiel vir enige hoeveelheid breinkrag n censor aan die dag kan le...
0 Kudos
Not applicable
Di dollar het in bietjie van say varder verloor ek hoor - miskien moet u nie tel lank helle hoe nie voor dat hulle varder verloor. Net so hulle se in Zimbabwe dat dit is goodkooper om bank noote to gebruik in die toilet dan om toilet pappier to koop.
0 Kudos
john_1
Super Contributor
Prehaps but I am sure its not as comfortable
0 Kudos
Wumpus
Frequent Contributor
depends on whos face is on the zim dollar bill :-)
0 Kudos
SKALA
Super Contributor
Chartist, ek kon darem so nou en dan op die Forum inkom en van julle manewales tot 'n mate volg. Soos die gesegde sê: "As jy dom is, gaan jy swaarkry", en dit geld ook vir die wat "stupid" is en kOk aanjaag op die Forum. Wat my USD betref, klaar goed gebruik, dankie.
0 Kudos
MenuOption
Frequent Contributor
K0NTAK! sien, geen probleem.
0 Kudos