Visit our COVID-19 site for latest information regarding how we can support you. For up to date information about the pandemic visit www.sacoronavirus.co.za.

bs-regular
bs-extra-light
bs-light
bs-light
bs-cond-light-webfont
bs-medium
bs-bold
bs-black

Community


Share knowledge. Ask questions. Find answers.

Online Share Trading

Engage and learn about markets and trading online

MARK KAN SOVEEL AS 30% TERUTREK

Reply
willemnel
Occasional Contributor
Die mark kan moontlik nou baie ver terugtrek. Die nuwe hoogtepunte waarvan ons byna elke dag hoor kan nie onbepaald voorduur nie. Kyk byvoorbeeld na Sasol en Billiton - net 'n week gelede was daar volop kopers teen baie duurder as die heersende pryse. Kleiner beleggers kan nou maklik hulle vingers lelik verband !! - veral die kantoor-personeel van verskillende instansies wat ook nou die beurs betree het.
0 Kudos
8 REPLIES 8
grandmaster
Frequent Contributor
Don't forget the oil price has depreciated since last week.Stick to the trend while it lasts-there is still more life in this trend me thinks.The fact that the oil price is much lower,and i feel it will retreat even more,and from its' highs until now,puts another $546 000 000 into US consumers' pockets per day. It just needs to maintain these lower levels though.
0 Kudos
Not applicable
Dit wil voorkom asof dit veroorsaak word hoofsaaklik deur "Resources"wat duik en dan volg n paar ander sektore, bv. financial, ook die tendens. die Engelse spreekwoord : "The trend is your friend" moenie onderskat word nie.
0 Kudos
Not applicable
Ja die mark kan altyd terugtrek enigetyd en sonder waarskuwing. Dit is n realiteit wat ons elke dag mee lewe. As jy bang is daarvoor moet jy maar liewer nie die mark betree nie - as jy iemand is wat maklik in hulle broek k@K moet jy maar liewers jou geld vir Sanlam gee - hulle sal weet hoe om geld vir hulself te maak met jou geld en hulle sal vir jou laat rustig slaap in die wan geloof dat jou geld veilig is met hulle....As jy will geld maak in die mark moet jy elke dag hanteer soos dit kom - moenie die toekoms probeer voorspel nie...
0 Kudos
Mic
Super Contributor
Chartist I agree 100% with you. As soon sa we have a small pull back for two or three day's everyone shouts correction, don't they know that this is normal. Should they look back on their charts they will see that this happens all the time. No need to panic, it just offers you a better position to enter the market again. Cheers have a good day. I think we will be in the green again today.
0 Kudos
WR
Regular Contributor
SOL en BIL is twee groot komoponente van die indeks. Gegee hulle huidige pryse sal ek baie verbaas wees as die twee met 30% val. Inteendeel, dink ek is SOL 'n baie goeie koop nadat mens hom laas jaar Jan teen R210 kon gekoop het. Onthou die rand is sterk, so, jy moet vir jouself besluit wat die olieprys gaan maak. Ek hou daarvan om SOL te koop as die olieprys laag is en die rand sterk is.
0 Kudos
liquid
Contributor
Willem - Vanwaar hierdie gewaarwording oor die moontlikheid van 'n korreksie in die mark? Het jy jou ore uitgeleen vir doemprofete of het jy jou eie afleidings gemaak? Enige fundementele of tegniese analietiese rede hoekom jy dink die mark kan 30% terugsak? Hoe groot invloed op die mark dink jy het private beleggers en "kantoor personeel"? (Meins insiens is dit werklik min) Hoe lank is jy al betrokke by die finansiele markte? Dit waarskynlikheid dat die mark STYG met 30% is op hierdie stadium groter as die moontlikheid van 'n DALING... ons bevind onsself tans in 'n langdurige stygende bulmark. OMO
0 Kudos
Wumpus
Frequent Contributor
As die mark ook net die heeltyd gestyg het, was hierdie mark-ding darem maar vrek vervelig. :-)
0 Kudos
Not applicable
was dit dalk op my gemuk?
0 Kudos