Visit our COVID-19 site for latest information regarding how we can support you. For up to date information about the pandemic visit www.sacoronavirus.co.za.

bs-regular
bs-extra-light
bs-light
bs-light
bs-cond-light-webfont
bs-medium
bs-bold
bs-black

Community


Share knowledge. Ask questions. Find answers.

Online Share Trading

Engage and learn about markets and trading online

SHF en JDG aankoop

Reply
SKALA
Super Contributor
Met my beperkte kennis, dink ek egter dis 'n goeie tyd om JGD te kry en dalk nog SHF by te koop. Hou dan vir medium tydperk (2 jaar).
0 Kudos
5 REPLIES 5
topgun
Super Contributor
Stem. Die daling in JDG is 'n oor-reaksie in 'n senuweeagtige mark - het lank gegaan met 'n CFD @4300cps.
0 Kudos
Rams
Super Contributor
Hoekom,wat sien jy?
0 Kudos
SKALA
Super Contributor
Die aspekte wat JDG van SHF oorneem, dink ek pas beter by JD se mark en hulle behoort dit waarskynlik beter te kan bestuur as SHF. Dan kan SHF goed doen met die oorname van JD se Poolse belange. Maar ek mag vekeerd wees. Hierdie is nie gebaseer op tegniese analiese nie.
0 Kudos
SKALA
Super Contributor
Vandag SHF aangevul en JD gekoop.
0 Kudos
Charles23
Contributor
JDG en SHF merger unconditionally approved. Hoe sal SHF se prys kort termyn reageer?
0 Kudos