Visit our COVID-19 site for latest information regarding how we can support you. For up to date information about the pandemic visit www.sacoronavirus.co.za.

bs-regular
bs-extra-light
bs-light
bs-light
bs-cond-light-webfont
bs-medium
bs-bold
bs-black

Community


Share knowledge. Ask questions. Find answers.

Online Share Trading

Engage and learn about markets and trading online

TOPI

Reply
sax
Frequent Contributor
nee, ek wens dan kon my cost afkom, maar ek het nada oor om nog in te koop. ek sien rooi vir my. Ek sal vandag moet sell want ek weet maandag sal my inhaal.
0 Kudos
CE
Super Contributor
Vandag verkoop ? Jou besluit, maar weet nie so mooi nie ? Ek gaan verseker hou.
0 Kudos
sax
Frequent Contributor
Well dit is waar ek nou hulp soek. Voorheen het ek my swaar gebrand en ek bang om hom weer te kry. dai ding hy slat my swaar. Wat dink jy kan ons dalk op gaan na die naweek? Maybe voel amal beter?
0 Kudos
CE
Super Contributor
Soos ek sê, jou call my maat. Gisteraand op Bloomberg wat die "slim" ouens op die DOW nie baie bekommerd nie. Dit sê nie veel nie, maar ek hou vas. As ek TOPDW onder 400c kry is ek in op hom ook.
0 Kudos
CE
Super Contributor
....TOPDWK
0 Kudos
Not applicable
and out at 195... was fun while it lasted
0 Kudos
sax
Frequent Contributor
Jy nie bang vir close out nie? Ons kom nou naby en met die mark wat stoom verloor is dit maklik om da te kom. Veral as ons 'n dag soos vandag het
0 Kudos
CE
Super Contributor
Well, nog 700 punte vir M. As dit gebeur is ons almal in elk geval in die bruin goed. Ek is bereid om die kans te waag, trade nie met my pension fund nie. K se barrier is 23500..
0 Kudos
sax
Frequent Contributor
K is nog veilig maar 'n dag soos vandag kan ons laat bars. Ek dink nie iemand hier gebruik pension geld nie dis net so sleg om jou party geld vir die naweek weg te smyt. Ek weet nie van jou nie maar dis nie lekker om 30k te verloor nie 15 is beter as 30
0 Kudos
CE
Super Contributor
15K party geld vir die naweek ? Waar koop jy jou zol my tjom ?
0 Kudos
CE
Super Contributor
sax, hoe lyk dit my ou maat, voel jy al bietjie beter ?
0 Kudos
sax
Frequent Contributor
So bietjie, maar worry nogsteeds, besluit nog of ek moet aan hou en hoop vir die beste volgende week.
0 Kudos
CE
Super Contributor
Kom ons kyk maar wat die DOW doen as hy oopmaak oor paar minute. DOW futures is effe groen op die oomblik. DAX en FTSE 0,37% en 3% af.
0 Kudos
CE
Super Contributor
...sorry, 0.37% en 0.3 %
0 Kudos
sax
Frequent Contributor
Ek hoop maar hy red ons. All for the DOW! Ek sit nou hier omdat ek nie my working trade gevolg het nie. Ek het nog die beste gedoen deur day in day out. Niks oornag nie.
0 Kudos
CE
Super Contributor
Dalk net so bietjie geduld ?
0 Kudos
sax
Frequent Contributor
True, ek sal dit vat as good advice, hoop maar dit pay off. Ek moet se jy het nogal paar keer dit raak geslaan. Ons hoop maar die is een. Sien jou aan die groen kant....... hopelik. Dow lyk darem of hy wil bo bly
0 Kudos
CE
Super Contributor
Opinie sax, advice is 'n vloekwoord...
0 Kudos
Beep_Beep
Super Contributor
Am I glad I was not in front of this screen today - I would have been tempted to sell the lot and go and sit on the sea.
0 Kudos
GdM
Frequent Contributor
You can walk on water?
0 Kudos