Visit our COVID-19 site for latest information regarding how we can support you. For up to date information about the pandemic visit www.sacoronavirus.co.za.

bs-regular
bs-extra-light
bs-light
bs-light
bs-cond-light-webfont
bs-medium
bs-bold
bs-black

Community


Share knowledge. Ask questions. Find answers.

Online Share Trading

Engage and learn about markets and trading online

Wanneer die Engels opdroog....

Reply
Terra
Super Contributor
Een dag vra Piet vir Jan Jissie, Jan hoekom het jy so baie kinders? Jan antwoord: "Ek weet nie wat om te maak nie ek raak al mal van al die kinders" Piet: "Nou hoekom gebruik jy nie 'n Kondoom nie?" Jan: "'n Kondoom?" Piet: "Ja, 'n Kondoom, Gaan na die winkel toe en vra vir 'n paar Kondome" Jan gaan winkel toe en daar staan 'n jong Engelse meisie agter die toonbank. Jan vra: "Mag ek 'n Kondoom kry asseblief?" Die meisie kyk hom so snaaks aan en se: "Excuse me sir! could you please speak English" Jan staan en dink so 'n bietjie, want sy engels is nie so goed nie. Jan se: "Can I have a CAN DOOM please?" Die girl sê: "Is it for Flying insects or crawling insects" Jan antwoord: "No! is for gewone secs!!"
0 Kudos
3 REPLIES 3
AST
Occasional Contributor
0 Kudos
SKALA
Super Contributor
Mooiman!! Ja die rooitaal bly maar 'n bliksem.
0 Kudos
Terra
Super Contributor
Ek het ook gedink dis baie snaaks....
0 Kudos