Visit our COVID-19 site for latest information regarding how we can support you. For up to date information about the pandemic visit www.sacoronavirus.co.za.

bs-regular
bs-extra-light
bs-light
bs-light
bs-cond-light-webfont
bs-medium
bs-bold
bs-black

Community


Share knowledge. Ask questions. Find answers.

Online Share Trading

Engage and learn about markets and trading online

Wyl die mark nie 'n grap is nie, praat maar rugby

Reply
Sharkie
Occasional Contributor
Meraai is die klaagster in n verkragtingsaak teen Gatiep. Sy lewer getuienis in die getuiebank soos volg: Nei Jou Onner, ek staan nogal so en eitkyk by my venstertjie na onner toe en ek sien die _OBulls support bus_O verby kom. Skielik, soos jy kan mes, verskyn Gatiepie hier vlak agter my. Hy klap die venstertjie van bo af agter my nek Vas en daar staat ek toe, ek kan nie beweeg nie. Jou Onner (en sy pik _On traantjie) toe violate hy my van agter af! Gatiepie se prokureur kom aan die beurt tydens kruisondervraging en vra vir Meraai waarom sy dan geensins geskree het tydens die daad nie. Haar antwoord volg ewe kordaat: Nei Jou Onner, netnou dink die mense ek support die Bulls !!!!!!!!
0 Kudos