Visit our COVID-19 site for latest information regarding how we can support you. For up to date information about the pandemic visit www.sacoronavirus.co.za.

bs-regular
bs-extra-light
bs-light
bs-light
bs-cond-light-webfont
bs-medium
bs-bold
bs-black

Community


Share knowledge. Ask questions. Find answers.

Online Share Trading

Engage and learn about markets and trading online

price charts

Reply
Jock
Occasional Contributor
Simon is daar `n probleem met die "price charts", want ek kan nie daarna kyk nie, of is die probleem aan my kant?
0 Kudos
16 REPLIES 16
SimonPB
Valued Contributor
working fine - most likely a java issue on your side which can be a mission to solve.
0 Kudos
kr_pto
Super Contributor
darn! I went into this thread hoping that Simon would respond in Afrikaans. ;) miskien volgende keer...
0 Kudos
DST
Super Contributor
Hy het wel, maar hy beskik een van hierdie rieltaaim haatee emmell vertolkers. Bestel joune sommer dadelik by trippelwdelareypuntkom
0 Kudos
LogicNvest
Contributor
Just download the latest Java VM from here http://www.java.com/en/download/index.jsp that should fix the problem.
0 Kudos
DST
Super Contributor
Dankie maar dit help min met my vertolking. Het jy die werfverwysing letterperfek ingetik?
0 Kudos
LogicNvest
Contributor
Die webwerf verwysing is letterperfek ja.
0 Kudos
Jock
Occasional Contributor
Na ek die nuutste JAVA geinstalleer het werk als weer perfek, baie dankie. Ekt nie geweet afrikaans sal so baie belangstelling uitlok nie.
0 Kudos
LogicNvest
Contributor
Ek is bly dit het gewerk. Dis eintlik lekker om afrikaans op die forum te sien. Ek dink daar is baie van ons wat afrikaans is.
0 Kudos
DST
Super Contributor
Jy jok seker - al skuil jy agter daai skotsnoemnaampie. Die plek is volop met klerekasboerens, is it nie?
0 Kudos
Not applicable
Hierdie Prys Storie raak no in biekie pateties. Kom ons stuur almal n epos na die JSE en hoor wat die regte storie is. Epos - [email protected]
0 Kudos
CE
Super Contributor
Watter storie tjom ?
0 Kudos
Not applicable
Ag jenna.:P Nou is ek heeltemal deurmekaa met dir ander storie oor dir Totaale Bedrag van die daagligse aandele wat eider nil of n verkeerde prys aanwys. Jammer ou Boet. :P
0 Kudos
CE
Super Contributor
Geen probleem maat, drink 'n Klipdrift en coke dan is jy uitgesort.
0 Kudos
Not applicable
As ons n ordentlike garing gehad kan ek nou terug gegaan het en die glipsie verwyder het, maar sekere ouens dink hierdie garing is die beste ding soos gesnyde brood en ou Simon is net so happy om die garingkie net so te los. Hoop dit maak my kant van die saak heeltemaal helder vir almal. ROFL. :P
0 Kudos
Not applicable
Maar die Klippies en Coke klink lekker. Cheers. BTTB.
0 Kudos
Not applicable
Ja , ek stem saam met Jock ....
0 Kudos