Visit our COVID-19 site for latest information regarding how we can support you. For up to date information about the pandemic visit www.sacoronavirus.co.za.
I'm a Farmer in ermelo region. Trading for a hobby for past 2 years. Learned quite a lot on forum. Best advice read read read, anything you can lay hands on.
... View more
Die enigste manier wat werk is om maar geld op die mark te sit en bereid te wees om dit as "skoolgeld" te betaal. Mens leer nie as jy nie risiko het nie. "paper trade" het nie risiko nie so jy beplan nie en volg nie n defnitiewe plan met "entries EN "EXITS"9 NB!!!!
... View more
Dis maar die beste om eers gewone aandele te verhandel. Lees soveel as wat jy kan oor aandele en "warrants". Baie van die beginsels is dieselfde. Is nou n jaar besig net met aandele op hierdie forum. Lees gereeld ouer forumlede se kommentaar. Probeer gerus "trade your way to financial Freedom" lees. Probeer ook babypips.com.
... View more