Visit our COVID-19 site for latest information regarding how we can support you. For up to date information about the pandemic visit www.sacoronavirus.co.za.

bs-regular
bs-extra-light
bs-light
bs-light
bs-cond-light-webfont
bs-medium
bs-bold
bs-black

Community


Share knowledge. Ask questions. Find answers.

Online Share Trading

Engage and learn about markets and trading online

Vrydag middag grappie...

Reply
Terra
Super Contributor
Twee meisie veldmuise sit elkeen met n pakkie kaaskrulle en praat oor hul kêrels. Die een meisiemuis haal 'n foto van haar muiskêrel uit en wys dit vir haar vriendin. Dis 'n pragtige seunmuis met donker strepe oor sy breë skouers. "Sjoe, maar hy's nogal 'handsome'!", se die vriendin. "Maar laat ek jou wys hoe my kêrel lyk", se sy terwyl sy 'n foto uit haar handsakkie haal. "My f-k maar dis dan 'n vlermuis!" sê die ander vriendin verbaas. Geskok gryp sy die foto terug, kyk daarna en roep uit: "Die bliksem!!!! En hy vertel al die tyd vir my hy's 'n vlieënier......!!!!"
0 Kudos
2 REPLIES 2
stores
Super Contributor
LOL Dankie...Mooi man.
0 Kudos
HT
Not applicable
0 Kudos